Closed
lock1 winner
Aitsa Anna
Bethal Gemeenskap!⚠️ Ons stel graag bekend: Die "Moedersdag Giveaway", sodat jy die belangrike vrou in jou lewe kan bederf op Moedersdag🩷 Hierdie giveaway is ter waarde van R1850 en is saamgestel deur 6 besighede in Bethal: Aitsa Anna , Coffee at Ballet , Fanmos Bakery & Sweets , MarlaMia Photography , Die Kat , en LoveCo 🤩 Hoe werk dit? Om in te skryf, moet jy 3 stappe volg. 1. Comment ń foto van jou en jou ma/tannie/ouma. 2. Like en share hierdie post. 3. Like al 6 besighede se Facebook Pages. Die wenner sal begin Mei getrek word.🎖️ Neem asseblief kennis dat: Die prys in Bethal binne 5dae afgehaal moet word.Geen pryse kan vir kontant geruil word nie. ń Ma verdien die wêreld! Bederf haar hierdie Moedersdag💐
1st
@Yolandi Schroeder
“”